Makadamiadag lê klem op data-gedrewenheid en wêreldmarkte
Makadamias Suid-Afrika (Samac) gaan kwekers, telers, navorsers en verwerkers op vanjaar se Makadamiadag in Zimbali in KwaZulu-Natal byeenbring en kyk hoe data-insig, ontledings en tegnologie die duimsuig uit moeilike aspekte van produksie kan haal. Op dié geleentheid van 16 tot 17 September, met die tema “Cracking the Code – The Power of Data in Macadamias”,…

